Ysterlong

Adam Tas

Dis amper twaalf-uur in die studiesaal Daar's sewe dae se huiswerk om in te haal Dit kruip al nader aan daardie tyd Wanneer al twee wysers boontoe kyk Hier’s 'n storie wat al jare loop As die manne laatnag staan en skelm rook Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal Wie weet wanneer hy vir jou kom haal Is jy bang vir hom hy's ysterlong As jy by die studiesaal se trappies afkom Is jy bang vir hom hy's ysterlong Hy dwaal heel nag in die gange rond Is jy bang vir hom hy's ysterlong As jy by die studiesaal se trappies afkom Is jy bang vir hom bang vir hom? Is jy bang vir hom hy's ysterlong En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak En die winter parmantig aan jou nekvel raak Dan hardloop jy die trappies twee-twee op Elke haar op jou arms staan kiets regop Jou roommate lê al lank en snork Trap hom in die ribbes laat hy wakker word Vanaand lê julle weer en blaas toe knyp Going to the loo will be a big mistake Is jy bang vir hom hy's ysterlong As jy by die studiesaal se trappies afkom Is jy bang vir hom hy's ysterlong Hy dwaal heel nag in die gange rond Is jy bang vir hom hy's ysterlong As jy by die studiesaal se trappies afkom Is jy bang vir hom bang vir hom? Is jy bang vir hom hy's ysterlong Daar's iets wat hyg in die donker gang Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang Jy voel al sy vingers om jou nek Vlug boetie vlug na jou eie plek Is jy bang vir hom hy's ysterlong As jy by die studiesaal se trappies afkom Is jy bang vir hom hy's ysterlong Hy dwaal heel nag in die gange rond Is jy bang vir hom hy's ysterlong As jy by die studiesaal se trappies afkom Is jy bang vir hom bang vir hom? Is jy bang vir hom hy's ysterlong

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store