Storm van liefde

Adam Tas

Ek wil nie slaap nie want ek wil net droom van jou Ek wil nêrens kyk nie want oralste sien ek jou Dis nog nie die verlede nie Want sommer is nie rede nie So kom ons maak dit beter met ‘n storm ‘n Storm van liefde Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie Want naby jou is ek ‘n beter ou en my liefde vir jou kan ek nie tel nie Wo ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou Ek hou nie van stilte dit laat my dink aan jou En nou’s ek heel te heel te verlief op jou Dis nog nie die verlede nie Want skilpad dra nie vere nie So kom ons maak dit beter met ‘n storm ‘n Storm van liefde Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie Want naby jou is ek ‘n beter ou en my liefde vir jou kan ek nie tel nie Wo ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou Kom ons maak dit beter Kom ons maak dit beter En kom ons maak dit beter met ‘n storm ‘n Storm van liefde Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie (Ek sal nie) Want naby jou is ek ‘n beter ou en my liefde vir jou kan ek nie tel nie Wo ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie (Ek sal nie) Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou Want naby jou is ek ‘n beter ou en my liefde vir jou kan ek nie tel nie Wo ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie (Ek sal nie) Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store