Dezzie

Adam Tas

En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine vanaand En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine vanaand En ek vra nie meer vir liefde nie En ek soek nie weer vergifnis nie Ek hoop net dat jy jou glimlag weer terug sal kry Dezzie ek stuur blomme na verlate adresse vanaand Dezzie ek stuur blomme na verlate adresse vanaand Want ek weet nie waar jy bly nie En ek weet nie wie is aan jou sy nie En al ons blomme het verlep in 'n doodloopstraat En ek dra nog die letsels van Akkerstraat 6 My paaie loop terug na daardie adres Met 'n halo in jou hare en pêrels in jou smile Die maan dryf op die swembad Toe soen jy my goodbye Goodbye Toe soen jy my goodbye Goodbye Dezzie kyk hoe skiet die sterre in die nag verby Dezzie kyk hoe skiet die sterre in die nag verby Het hulle iewers om te gaan rus waar daar vir hul 'n lêplek is? Dezzie ons soek almal iets wat ons nie kan kry En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine vanaand En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine vanaand Ek skryf briewe vir die blindes op 'n Sondagaand En songs vir die dowes as dit donker raak Maar my woorde sal nooit ooit jou plek vol kan staan En ek dra nog die letsels van Akkerstraat 6 My paaie loop terug na daardie adres Met 'n halo in jou hare en pêrels in jou smile Die maan dryf op die swembad Toe soen jy my goodbye Goodbye Toe soen jy my goodbye Goodbye Toe soen jy my goodbye Goodbye Toe soen jy my goodbye Goodbye Toe soen jy my goodbye

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store