Ek sal

Adam Tas, Andriette

Jy soek 'n reënboog met 'n goudpot aan die einde 'n Oase in die Namib lyn se duine In die winter kort jy somer En in herfs soek jy die bome groen Jy soek 'n glimlag wanneer dinge bietjie swaargaan 'n Liefdesbriefie as jy in die oggend opstaan Vra vir stilte in die donderweer En soene op 'n plek wat seer is Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou Ek sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag Terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van Hom daar bo Sal ek jou Gelukkig hou Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte In jou woorde soek ek waarheid 'n Famielie wil ek daaruit kry Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou Ek sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag Terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van Hom daar bo Sal ek jou Gelukkig hou Ek sal alles vir jou doen Jou vashou en die seer wegsoen Ek sal daar wees om jou te dra Tot aan die einde van ons dae En ek kan nou aan jou belowe Met die krag van Hom daar bo Sal ek en jy Gelukkig bly Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte Ja aah aaaah Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou Ek sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag Terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van Hom daar bo Sal ek jou Gelukkig hou Ek sal alles vir jou doen Jou vashou en die seer wegsoen Ek sal daar wees om jou te dra Tot aan die einde van ons dae En ek kan nou aan jou belowe Met die krag van Hom daar bo Sal ek en jy Sal ek en jy Gelukkig bly

Written by: JOHAN OBERHOLZERLyrics © Universal Music Publishing GroupLyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store