Tyd om te Roes

Adam Tas

Het my anker gelug en na Blouberg gevlug En die golwe gedrink en na die bodem gesink Ek het my keel geplant op Blouberg se sand Tussen Tafelberg En Robbeneiland Dis tyd om te roes Dis tyd om te rus Dis tyd om te sê dis hoe dit is My tyd is verby en dit maak my vry Hoe lyk dit ou vriend Kom roes saam met my Het my vragte gedra sonder om rede te vra Ek het my siel verkoop vir more se hoop Het jou tyd uit geloop is jou lugkasteel gesloop? Hoeveel van jou siel is daar nog oor? Hoeveel drome is vermoor? Dis tyd om te roes Dis tyd om te rus Dis tyd om te sê dis hoe dit is My tyd is verby en dit maak my vry Hoe lyk dit ou vriend Kom roes saam met my As die lewe jou kou Maak los jou tou Kom na Blouberg se kus Onder Tafelberg se mis Dis tyd om te roes Dis tyd om te rus Dis tyd om te sê dis hoe dit is My tyd is verby en dit maak my vry Hoe lyk dit ou vriend Dis tyd om te roes Dis tyd om te rus Dis tyd om te sê dis hoe dit is My tyd is verby en dit maak my vry Hoe lyk dit ou vriend Kom roes saam met my

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store