Massey Ferguson

Adam Tas

Geboorteplaas die oggend storms Ek spoeg vanmore hier op die gronds Want baas en plaas is ewe moeg Om teen die rowers en homself te swoeg Rooibruin lê die grond en wag So gewillig maar tog verkrag Wat jaar na jaar sy oes moes dra Vir die honger monde wat vir nog kom vra Hy is ‘n Massey Ferguson man Met erfgrond in sy naam En ‘n duisend morg wat nou leeg sal staan Hy is ‘n Afrika boer Sy planne raak nooit op Hierdie grond is syne dis wat sy hart laat klop Mmm ja hierdie grond is syne dis wat sy hart laat klop Familieplaas die oggend storms Hy’t seer en bitter hier in sy mond Die niks staan heup hoog en morge blom Wat maak hy as hul weer soos laasnag kom? Tussen alles wat stil vergaan Breek hy homself vir ‘n voortbestaan Hy’s eendag regop die anderdag plat More word hierdie grond gevat Hy is ‘n Massey Ferguson man Met erfgrond in sy naam En ‘n duisend morg wat nou leeg sal staan Hy is ‘n Afrika boer Sy planne raak nooit op Hierdie grond is syne dis wat sy hart laat klop Mmm ja hierdie grond is syne dis wat sy hart laat klop Hierdie grond is syne dis wat sy hart laat klop

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store