Manpoer Boer

Adam Tas

Sy tong is so glad soos Sunlight liquid Hy speel die girls soos one day cricket hy’s die Casanova Van die onderdorp Hy ry ‘n Ford Cortina met drop suspension ‘n V6 turbo ‘n recon engine hy’s die Casanova Van die onderdorp Ja hy skud sy vere en hy skrop die vloer Hy doen die dans van die mampoer Hy skud sy vere ja hy skrop die vloer hy doen die dans Van die mampoer boer Ja hy doen die dans hy doen die dans hy doen die dans van die mampoer boer Ja hy doen die dans hy doen die dans hy doen die dans As die duiwels loer En hy dra sy mullet met ‘n middelpaadjie hy dra ‘n Pep stores t-shirt met ‘n leather baadjie Hy’s die casanova van die onderdorp Hy ry ‘n Ford Cortina met drop suspension ‘n V6 turbo en ‘n recon engine hy’s die Casanova Van die onderdorp Ja hy skud sy vere en hy skrop die vloer Hy doen die dans van die mampoer Hy skud sy vere ja hy skrop die vloer hy doen die dans Van die mampoer boer Ja hy skud sy vere en hy skrop die vloer Hy doen die dans van die mampoer boer Hy skud sy vere ja hy skrop die vloer hy doen die dans As die duiwels loer

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store