Jantjie Koggelman

Adam Tas

Sy naam was Jantjie Koggelman Hy was groot gemaak in die hande van ‘n arm man En in die nag as Jantjie droom Dan droom hy hy vlieg op die hoogste wind se stroom Maar as jy vir Jantjie vra Hoe ver sy vlerke hom moet dra? Dan sê hy vir jou So ver soos die vlerke wou En as die weste winde huil So ver oor die Swartberg se kuil Daar sien jy vir Jantjie Koggelman Sy arms vir vlerke verruil En as die weste winde huil O so ver oor die Swartberg se kuil Daar sien jy vir Jantjie Koggelman Sy arms vir vlerke verruil Maar ken jy vir Ikarus Jantjie Koggelman? Miskien is hoog vlieg nie die beste plan Maar hy sê ek moet nie bekommer Want ek het die Here gevra om vir my te kom vang En as die weste winde huil So ver oor die Swartberg se kuil Daar sien jy vir Jantjie Koggelman Sy arms vir vlerke verruil En as die weste winde huil O so ver oor die Swartberg se kuil Daar sien jy vir Jantjie Koggelman Sy arms vir vlerke verruil Sy arms vir vlerke verruil Ja sy arms vir vlerke verruil

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store