Gaan sê vir die angels

Adam Tas

Begrawe vir my in die Platteland Gooi my kissie toe met Bosveld sand met geen lig wat skyn Begrawe vir my in die Platteland Balsem vir my met Oil of Olay Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo en los vir my Daar doer in die Platteland Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo As die Here my kom haal op 'n dag soos die Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap Daar doer in die Platteland En gee my goed vir dié wat dit soek Los net my kierie my skoene en my hoed vergeet van my Begrawe vir my in die Platteland Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo Gaan begrawe my in die Platteland Gooi my kissie toe met Bosveld sand

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store