Die Gelofte

Adam Tas, Ghapi, Juan Boucher, Appel, Chris Chameleon

Hier staan ons voor die Heil'ge God Van die Hemel en die aarde Om 'n Gelofte aan Hom te doen 'n Gelofte aan Hom te doen Dat as Hy ons beskerm En ons vyand in ons hand sal gee Ons die dag en die datum elke jaar as 'n dankdag Soos 'n Sabbat sal deurbring En dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig Waar dit Hom behaag En dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee Hier staan ons voor die Heil'ge God Van die Hemel en die aarde Om 'n Gelofte aan Hom te doen 'n Gelofte aan Hom te doen Dat as Hy ons beskerm En ons vyand in ons hand sal gee Dat ons die dag en die datum elke jaar as 'n dankdag Soos 'n Sabbat sal deurbring En dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig Waar dit Hom behaag En dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store