Voëlverskrikker

Adam Tas

Maak jou hare los my Mona Lisa gooi jou voete op die dash Maak die cruiser vol met whisky en kom ons glip hier weg Daar’s ‘n storm op die horison wat daar op die berge ry En jy is in jou blomme rok as die bliksem weer shotgun langs jou ry Want jy’s my volbloed merriekind Jy’s my honky tonk skrik bewind en jy is magic As jy kaalvoet oor my siel kom loop En die sendeling vra die sondaar of hy weet hoe die duiwel lyk? Hy sê sy moet ‘n tandarts wees as hy so na die dinge kyk Want haar heupe is van heuning en haar duie drup van room Daar’s gumdrops in haar hare en liquorice in haar oë Sy’s 'n volbloed merrie kind Sy’s my honky tonk skrik bewind en sy is magic As sy kaalvoet deur my siel kom loop ‘n Voelverskrikker op die lande wat soos Kuchi Kopi lyk Met sy bloedrooi lipstick lippe as hy ver oor die vlaktes kyk Al lag en dans daar in die ploegland as die weerlig om hom klap Mona Lisa en Kuchi Kopi tot die reën om hulle voete spat Sy’s my volbloed merrie kind Sy’s my honky tonk skrik bewind en sy is magic As sy kaalvoet deur my siel kom loop

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store