Nes Die Weduwee Se Kruik

Jak de Priester

Ek skryf jou naam Met ink op my arm Ek soen jou mond Jou asem is warm Ek streel jou lyf Jou lyf word die wyn In my glas vanaand Ek byt op jou lip Saggies met my mond Buite hang 'n vol maan Lieflik en rond En ek soen jou nek Jou nek ruik soos blomme vanaand Mag ons liefde vir mekaar Nooit op hierdie aarde vergaan nie Al wil die wêreld ons wys maak Daar bestaan nie eintlik 'n kaans nie Al will die wêreld soms keer Dat ons saam eendag oud Op die stoep sit en steeds Nogsteeds van mekaar hou Mag my liefde vir jou Nes die weduwee se kruik Net nooit ophou Mag my liefde vir jou Nes die weduwee se kruik Net nooit ophou Ek kyk in jou oë Jou oë is die toekoms Ek fluister in jou oor Ek fluister jou naam ek slaap in jou arms Jou arms word die vlerke om my lyf vanaand Ek sien in jou wange Daar’s 'n son wat sal skyn Ek lees in jou hande Daar is vrede op elke lyn Die see is in jou oë En die golwe is in jou stem Die moesies op jou lyf Word die pêrels wat ek ken Mag ons liefde vir mekaar Nooit op hierdie aarde vergaan nie Al wil die wêreld ons wys maak Daar bestaan nie eintlik 'n kans nie Al wil die wêreld soms keer dat ons Saam eendag oud Op die stoep sit en steeds Nogsteeds van mekaar hou Mag my liefde vir jou Nes die weduwee se kruik Net nooit ophou Mag my liefde vir jou Nes die weduwee se kruik Net nooit ophou Mag my liefde vir jou Nes die weduwee se kruik Net nooit ophou

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store