Middernagalleen

Jak de Priester

Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie? Sy voel middernag alleen sy het niemand om te soen As dit so liggies begin reën sy voel middernag alleen Sy het alles wat sy soek sy's die karakter in ‘n boek Sy het ‘n hondjie en ‘n huis maar daar’s nog plek in haar kombuis Sy voel oud en verwaarloos sy kry geen komplimente Wat haar bloedrooi nog laat bloos sy voel oud en verwaarloos Sy voel moeg en vergete haar hart wys deur haar makeup Maar sy makeup steed verbete sy voel moeg en vergete Want sy hoop al vir jare vir iemand deur die blare Want sy hoop al vir jare vir iemand met mooi hare Want sy glo al vir jare dat Hugh Jackman haar gaan kry maar Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie? Meisie hoekom lyk jy nie behoorlik nie? Sy kort bietjie insperasie kyk ‘n chick fliek lees ‘n Sarie Sy lê onder haar kombers eet ‘n chocolate brand ‘n kers Sy voel die verlange byt maar na wie sy nou verlang Die weet sy nie maar sy voel broos Sy voel die verlange byt Want sy hoop al vir jare vir iemand deur die blare Want sy hoop al vir jare vir iemand met mooi hare Want sy glo al vir jare dat Hugh Jackman haar gaan kry maar Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie? O meisie hoekom lyk jy nie behoorlik nie? Sy voel of sy net verloor nie eers ‘n facial kan haar red nie Self die Lotto sê no winner sy voel of sy net verloor Sy voel middernag alleen en sy's moeg vir online dating En haar Wifi gee probleme sy voel middernag alleen Want sy hoop al vir jare vir iemand deur die blare Want sy hoop al vir jare vir iemand met mooi hare Want sy glo al vir jare dat Hugh Jackman haar gaan kry maar Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie? O meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie? Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie O meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie? O meisie hoekom lyk jy nie behoorlik nie?

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store