Lara

Jak de Priester

Lara jy was beautiful Toe ons klein was in Parys Ek het toe al gewens ons was groot gewees Ek jou my secrets kon gaan wys Jou oë was groen soos die bome As jy my naam sê word ek skaam Maar Lara as jy loer deur jou ronde bril Wou ek ‘n foto van jou raam Lara liefste Lara Sou jy jou liefde vir my spaar? Want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê My drome sê dit klaar Sal jou stem in my hart se kluis sit Sal jou glimlag met my dra Want Lara ek beloof as ons groot is Gaan ek jou liefde weer kom vra Lara ek het jou rond gejaag Terwyl ons ouers buite braai Ek het jou hande oor my oë gehou Ek moes altyd alles raai Jou hare was ‘n vlegsel En in jou wange skyn die son Jy het altyd geglo in die engeltjies Dat Liewe Jesus weer sal kom Lara liefste Lara Sal jy jou liefde vir my spaar? Want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê My drome sê dit klaar Sal jou stem in my hart se kluis sit Sal jou glimlag met my dra Want Lara ek beloof as ons groot is Gaan ek jou liefde weer kom vra Lara jy was beautiful As ons hardloop in die son Ek koop vir jou ‘n coke met jou naam op en ‘n P.S. I love you Jou hare was ‘n milkshake As ek jou lift op my bicycle Jy was nooit bang vir die donker nie As ek jou hand vat sou jy gil Lara liefste Lara Sal jy jou liefde vir my spaar? Want ek weet dat ek jou lief gaan hê My drome sê dit klaar Sal jou stem in my hart se kluis sit Sal jou glimlag met my dra Want Lara ek beloof as ons groot is Gaan ek jou liefde weer kom Lara liefste Lara Sal jy jou liefde vir my spaar? Want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê My drome sê dit klaar Sal jou stem in my hart se kluis sit Sal jou glimlag met my dra Want Lara ek beloof as ons groot is Gaan ek jou liefde weer kom vra

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store