Hoener Met Die Rooi Skoene

Jak de Priester

En daar’s 'n plattelandse dorpie In die hemel mooi Karoo Daar in Klaarstroom woon daar sout op hierdie aarde En soos almal in die heelal Het hulle dag tot dag bestaan Hier's ons veilig hier sal ons bly En hier vergaan 'n Kleindorpie sindroom Word 'n klein dorpie se droom Almal droom van liefde en van vrede Vrede hier op aarde sê die dominee gereeld Maar wie's daai hoener met die rooi? Wie's daai hoener met die rooi? Wie's daai hoener met die rooi skoene aan? En almal kom van ver af om die ding te bekyk Op almal se lippe is die selle vraag Wat het geword van daai man se lyf? Wie is hy? Hoe lyk hy? Is hy vas of is hy vry? Hoe lyk daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan? Daar’s 'n kinkel in die kabel Daar’s 'n neus in 'n man se slaai Al die mure hier het ore Wat jy insit sal jy maai Wat lê agter die berge? Is daar spoke in die straat? Maar wie’s daai hoener Met die rooi skoene aan? Onnie die ontvangsdame praat soos 'n pappegaai Ja geen wonder daars 'n voël ook op kantoor Napolion hou alles dop Hoe die baas kan soen en 'n moord kan flop Maar wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan? En almal kom van ver af Om die ding te bekyk Op almal se lippe is die selle vraag Wat het geword van daai man se lyf? Wie is hy? Hoe lyk hy? Is hy vas of is hy vry? Hoe lyk daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan? Kaptein Hendrik Greyling, Cecilia De Waal Roxy Roos is besig Was dit 'n spook of was sy kaal? Miss Ina Conradie, Konstabel Miekiemens Maar wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan? En almal kom van ver af Om die ding te bekyk Op almal se lippe is die selle vraag Wat het geword van daai man se lyf? Wie is hy? Hoe lyk hy? Is hy vas of is hy vry? Hoe lyk daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi? Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store