Die Heel Eerste Dans

Jak de Priester

Ek sien jou weer glimlag Uit die Hemel vir my Hier op aarde is alles dieselfde Maar jou hart is vry In jou oë sien ek sterre En jou liggaam’s weer mooi Jy’t jou gunsteling rok aan Jy lyk stunning in rooi En dis die heel eerste dans in die Hemel vanaand Ja die heel eerste dans jy kan vat aan sy hand En jy kyk weer so diep in sy oë vanaand Die musiek speel so mooi so mooi vanaand En dis die heel eerste dans in die Hemel vanaand Soveel jare gewag op hierdie oomblik vanaand En hy gee jou sy hand die musiek begin speel Want dis die heel eerste dans Jy het vertel van die liefde Jy het dit eenkeer gevind Julle het altyd gedans ja gedans deur die huis Jy’t gevoel soos ‘n kind Maar die liefde was kort geknip op hierdie aarde En jy moes alleen bly dans om die vuur En na al die jare se wag en verlange is die oomblik nou hier En dis die heel eerste dans in die Hemel vanaand Ja die heel eerste dans jy kan vat aan sy hand En jy kyk weer so diep in sy oë vanaand Die musiek speel so mooi so mooi vanaand En dis die heel eerste dans in die Hemel vanaand Soveel jare gewag op hierdie oomblik vanaand En hy gee jou sy hand die musiek begin speel Want dis die heel eerste dans Jy’t gesê my kind eendag as mens die aarde velaat Kan jy niks met jou saam neem nie want dan’s dit te laat So sorg dat jou skate in jou hart is my kind Maak jou los van die wêreld dan sal jy vrede vind En dis die heel eerste dans in die Hemel vanaand Ja die heel eerste dans jy kan vat aan sy hand En jy kyk weer so diep in sy oë vanaand Die musiek speel so mooi so mooi vanaand En dis die heel eerste dans in die Hemel vanaand Soveel jare gewag op hierdie oomblik vanaand En hy gee jou sy hand die musiek begin speel Want dis die heel eerste dans Hy gee jou sy hand die musiek begin speel Want dis die heel eerste dans

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store