Ek Mis Jou So

Various Artists, Tobi Jooste

Die grys reën stroom soos trane deur die ruit Dis of die hele Hemel om my huil Ek voel net so mistroostig, soos die weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek ken 'n beter tyd van jy en ek Van daardie eerste Tot die laaste blink Ek sien jou nou nog so verslae staan Toe ek jou vertel het dat ek weg moes gaan Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek kan myself selfs nou nog skaars verstaan Hoe kon ek ooit dink dat ons liefde taan Besef nou dat die antwoord in my lê Begryp nou wat my hart so lank reeds sê Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer (Ek sien) Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer Ek mis jou so Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store

Related songs