Dagbreek

Stella

In die oggend-uur hoor ek alles is stil Dis net ons twee wat asem haal hier Sien die oggendkleur uit die somer se geur Jy het salf aan my hart kom smeer Hoor hoe sing die bome saam Kom dagbreek kom Loop saam met my oo loop saam met my Hierdie dag behoort aan ons kom dagbreek kom Loop saam met my oo loop saam met my Tot die son weer sak en sterre oor ons skyn En die dagbreek weer kom O dagbreek kom Trek my lyf teen joune kyk diep in my oë Ek is bly ek het jou gesê Voel hoe waai die wind sagies liefde oor ons Hoor hoe fluister hy seën oor ons Hoor hoe sing die bome saam Kom dagbreek kom Loop saam met my oo loop saam met my Hierdie dag behoort aan ons kom dagbreek kom Loop saam met my oo loop saam met my Tot die son weer sak en sterre oor ons skyn Mmm en die dagbreek weer kom O dagbreek kom Loop saam met my oo loop saam met my Hierdie dag behoort aan ons kom dagbreek kom Loop saam met my oo loop saam met my Tot die son weer sak en sterre oor ons skyn En die dagbreek weer kom O dagbreek kom O dagbreek kom

Written by: CHRISTELLE COMBRINKLyrics © Universal Music Publishing GroupLyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store