Pennies Op Die Spoor

D.Ozi

Al die boompies langs die paadjie ken ek wel Al die goeters word daar van my vertel Al die spookstories, dinge En husse met lang ore Die perskeboom se takke hang al swaar Langs die spoorlyn het ek gewaar 'n Kiewiet in die lang gras wat raas Die winter was te lank En die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor Maar die rykdom in my hart Snoesig toegemaak En die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor Maar die rykdom in my hart Snoesig toegemaak Die man hou bakhand wag oor die Karoo Kleintyd stories wat ek glo Die pad predikant langs die pad wys Die huis is nie meer ver Klippe en randjies afgeëts Stil films vlits verby En Jupiter is net 'n speldeprikgaatjie in die hemel En die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor Maar die rykdom in my hart Snoesig toegemaak En die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor Maar die rykdom in my hart Snoesig toegemaak Ooh en die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor Maar die rykdom in my hart Snoesig toegemaak En die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor Maar die rykdom in my hart Snoesig toegemaak

Written by: STEF KRUGERLyrics © Sony/ATV Music Publishing LLCLyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store