Liza se Klavier

D.Ozi

Ek het ‘n vriendin Vêr by die blou see Teen die hang van Tafelberg As die son sak Speel sy die mooiste melodieë Haar vingers ken die pad Opgesluit in wit en swart Die klavier se grootste vreugde Hartseer en verlange verstaan die hart se diepste smart Ja, die hele wêreld word stil Luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa se klavier Ja, die hele wêreld word stil Luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa se klavier Ek staan op haar balkon En ek drink haar appelkoostee Ek kyk na Kaapstad in die nag En die liggies En die swart, swart see Ja, die hele wêreld word stil Luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa se klavier Ja, die hele wêreld word stil Luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa se klavier Ja, daaronder op die sypaadjie Sien ek die bergie en sy maat Gaan staan en opkyk vêr na bo Vanuit die vullis Van Oranjestraat Hulle ken al lank die klanke Wat uit haar woonstel stroom Lank na twaalf met die deure oop Al moan die bure ook al hoe word Lisa elke boemelaar se droom Ja, die hele wêreld word stil Luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa se klavier Ja, die hele wêreld word stil Luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa se klavier

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store