Groenblare

D.Ozi

Ou Pieta was ‘n wewenaar O so diep in die sestig jaar Sy vrou was skaars drie maande dood Toe was ou Pieta mos weer innie nood Want ‘n ou bokke like mos groen blare Groen blare, groen blare Die ou bokke like mos groen blare Sy tanne is mos klaar O om weer ‘n jong vrou te kry Dit het ou Pieta rond laat ry Hy ry ook hier en hy ry ook daar Om die ou te sien spog was al te naar Want ‘n ou bokke like mos groen blare Groen blare, groen blare Die ou bokke like mos groen blare Sy tanne is mos klaar Die dag met die begrafnis van sy vrou Toe was ou Pieta amper flou Verdriet was groot sy hart so seer In die graf wou hy spring hulle moes net keer Want ‘n ou bokke like mos groen blare Groen blare, groen blare Ja ‘n ou bokke like mos groen blare Hulle tanne is mos klaar Hy trou toe met ‘n spoggerige ding Koop haar ‘n pragtige diamant ring Die ou was die ene vlam en vuur ‘n Rukkie daarna was hy oor die muur Want ‘n ou bokke like mos groen blare Groen blare, groen blare Ja ‘n ou bokke like mos groen blare Hulle tanne is mos klaar Want ‘n ou bokke like mos groen blare Groen blare, groen blare Ja ‘n ou bokke like mos groen blare Hulle tanne is mos klaar Want ‘n ou bokke like mos groen blare Groen blare, groen blare Ou bokke like mos groen blare Hul tanne is mos klaar Hulle tanne is mos klaar Hulle tanne is mos klaar

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store